nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,

God se lig op jou pad

143600_t

Wanneer jy in die oggend by jou huis uitstap, sien jy dit raak wat God geskep het. Al woon jy in die stad kan jy steeds die blou lug sien en die sonlig op die pad.

Onthou dat Sy Lig altyd op jou pad is as jy Hom vra om dit daar te laat skyn.

Posted in Bemoediging | Comments Off

Morsekode

`n Uitlegging van morsekodes.

morsekode-leer morsekode-leer

Posted in Oorlewing, Wenke | Comments Off

Maak `n oulike slingervel self

Hier is `n pdf dokument oor hoe om `n slingervel te maak.

draadkettie

Posted in Oorlewing, Wenke | Comments Off

Inspirational!

prayer-

Posted in Bemoediging | Comments Off

Die valse leraars

wolf_in__sheepsclothing_gs_1

1 Johannes 4:1-6

Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wereld uitgegaan.

2 Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God;

3 en elke gees wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie, is nie uit God nie; en dit is die gees van die Antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wereld.

4 Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wereld is.

5 Hulle is uit die wereld; daarom praat hulle uit die wereld, en die wereld luister na hulle.

6 Ons is uit God; hy wat God ken, luister na ons; hy wat nie uit God is nie, luister nie na ons nie. Hieruit ken ons die Gees van die waarheid en die gees van die dwaling.

 

Posted in Bemoediging | Comments Off

Definitions of survival.

To remain alive or in existance.

To carry on despite hardships or trauma; persevere

To cope with (a trauma or setback); persevere after

It is interesting to see wat the definitions of survival is. If you take these into account when you think of the things to come. You will be able to prepare yourself so much better. Physically, mentally and spiritually.

 

Posted in Oorlewing | Comments Off

Truitjie

Hier is `n pragtige truitjie vir `n kleinding

http://www.redheart.com/files/patterns/pdf/LW3485.pdf

 

Posted in Wolwerk | Comments Off

God se liefde.

At-Jesus-feets

Wat het Jesus gese van ons Vader se Liefde?

Johannes 3:16 – Want so lief het God die wereld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan he.

Romeine 5:8 – maar God bewys Sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.

Galassiers 2:20 – Ek is met Christus gekruisig, en ek leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.

Effesiers 2:4-5 – Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus – uitgenade is julle gered -

1 Johannes 4:9-11 – Hierin is die lefde van God tot ons geopenbaar, dat God sy eniggebore Seun in die wereld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe. Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en Sy Seun gestuur het as `n versoening vir ons sondes.

 

 

Posted in Bemoediging | Comments Off

Kyk net hoe oulik is dit

http://www.wikihow.com/Make-a-Portable-Reading-Lamp

http://www.wikihow.com/Make-a-Tomahawk-Without-a-Forge

Dis nou inisiatief!

Posted in Wenke | Comments Off

Laventel insek verweerder

stock-footage-lavender-huge-beautiful-lavender-field-in-which-flying-small-insects-moving-camera

Bestandele

Droe laventel takkies met blommetjies.

Wit asyn.

Metode

Breek die blommetjies van die laventel takkies af en gooi in `n bottel. Gooi dan genoeg wit asyn in die bottel om die blommetjies toe te maak en die bottel vol te maak. Laat staan eenkant vir twee weke om te trek.

Gooi die mengsel deur `n lap om die aftreksel te kry.

Gebruik `n stukkie watte of `n kruk prop om die mengsel op die areas te plaas waar jy die muskiete wil weghou.

 

Laventel olie kan ook self opgeplaas word om insekte weg te hou.

 

Posted in Wenke | Comments Off