nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,

Perfekte Pizzadeeg resep

800px-Supreme_pizza

Pizza basis

500ml Koekmeel- of witbroodmeelblom

10ml (2t) kitsgis

5ml (1t) witsuiker

2ml (1/2 t) sout

30ml (2e) olyfolie

180 – 250 ml (+- 3/4 – 1k) louwarm water

Meng die meel, kitsgis, suider en sout in `n mengbak. Giet die olyfolie by die louwarm water. Voeg dan net genoeg water by die meelmengsel om `n sagter, hanteerbare deeg te vorm. Knie 10-15 minute lank tot die deeg sag en elasties is en nie meer aan jou hande kleef nie. Voeg nog meer meel by indien dit te klewerig is.

Smeer `n mengbak en die deeg liggies met olyfolie. Laat op `n warm plek staan om te rys tot dubbel die volume. Keer dit deeg op `n meelbestrooide oppervlak uit en knie dit af.

Berei die korse soos verkies:

Vir `n dik kors, rol die deeg uit in `n sirkel van ongeveer 30cm in deursnee; vir `n dunner kors, rol die deeg uit in 2 dunner sirkels van elk ongeveer 25-30 cm in deursnee; en vir mini pizzas, verdeel die deeg in 4-6 stukke en rol kleiner sirkels uit van elk ongeveer 10 cm in deursnee. Laat effens rys.

Voorverhit die oond tot op 220 grade. Berei die geurige tamatiesous.

Geurige tamatiesous

2 Knoffelhuisies, gekneus

Olyfolie

1 Blik (410g) gekapte tamaties

15ml (1e) tamatiepasta

gekapte vars basiliekruid, suiker, sout, varsgemaalde swartpeper na smaak.

Soteer die knoffelhuisies in `n bietjie olyfolie tot sag en deurskynend. Voeg die tamaties by en laat prut tot dit lekker dit is. Geur met basiliekruid, suiker, sout en peper na smaak. Smeer oor die pizzabassis(se) en bedek met `n bolaak van jou keuse.

Lewer 300ml

 

Plaas die Pizzakors(e) op meelbestrooide bakplate.

Smeer die tamatiesous oor en bak 5-7 minute lank in die voorverhitte oond na gelang van die dikte van die kors of tot dit goed gerys en net-net gaar is. Verwyder uit die oond.

Plaas die bolaag op en bak `n verdere 5-7 minute of tot die kaas gesmelt is.

 

Posted in Voedsel | Comments Off

The Champion – Carman

resurrection-church-11-1024x768
In  the vast expanse of a timeless place,
Where silence ruled the outer  space, Ominously towering, it stood,
The symbol of a spirit war
Between  the one name Lucifer,
And the Morning Star, the ultimate of good.
Enveloped by a trillion planets,
Clean as lightning and hard as granite,
A  cosmic coliseum would host the end
Of the war between the lord of sin and  death,
And the Omnipotent Creator of man’s first breath,
Who will decide who forever will be the Champion.
The audience for the ‘Fight of the  Ages’ was assembled and in place.
The angels came in splendor from a  star.
The saints that had gone before were there:
Jeremiah, Enoch, Job.
They were singing the “Song of Zion” on David’s harp.
The demons arrived,  offensive and vile, cursing and blaspheming God.
Followed by their ‘trophies’  dead and gone.
Hitler, Napoleon, Pharaoh, Capone, Tormented and vexed and  grieved.
Waiting for their judgment from the Throne.
Then a chill  swept through the mammoth crowd and the demons squealed with glee, as a  sordid, vulgar, repulsive essence was felt.
Arrogantly prancing, hands held  high, draped in a sparkling shroud
Trolled by demons,
Satan ascended from  Hell.
Then Satan cringed, the sinners groaned!
The demons reeled in  pain as a swell of power like silent thunder rolled
With a surge of light  beyond intense, illuminating the universe,
In resplendent glory appeared the  Son of God.
Then a Persona, yes,
Extraordinaire appeared in center  ring.
God the Father will oversee the duel.
Opening the Book of Life, each  grandstand hushed in awe as majestically He said, “Now here’s the rules.
You’ll be wounded for their transgressions, bruised for iniquities”
When  He said, “By His stripes they’re healed,” the devil shook! He screamed,
“Sickness is my specialty. I hate that healing junk!”
God said, “You shut  your face, I wrote the book!”
Then the Father looked at His only Son and  said,
“You know the rules. Your blood will cleanse their sins and calm  their fears.”
Then He pointed His finger at Satan and said,
“And I know  you know the rules. You’ve been twisting them to deceive My people for  years.”
Satan cried, “I’ll kill you Christ! You’ll never win this fight!”
The demons wheezed, “That’s right, there ain’t no way.”
Satan jeered, “You’re  dead meat, Jesus, I’m gonna bust you up tonight!”
Jesus said, “Go ahead, make  my day!”
The bell, the crowd, the fight was on,
And the devil leaped  in fury.
With all his evil tricks he came undone.
He threw his jabs of  hate and lust.
A stab of pride and envy, but the hand that knew no sin  blocked every one.
Forty days and nights they fought, and Satan couldn’t  touch Him.
Now the final blow saved for the final round.
Prophetically
Christ’s hands came down
And Satan struck in vengeance!
The blow of death  felled Jesus to the ground.
The devils roared in victory!
The saints  shocked and perplexed as wounds appeared upon His hands and feet.
Then  Satan kicked Him in His side, and blood and water flowed.
And they waited for  the 10 count of defeat.
God the Father turned His head,
His tears  announcing Christ was dead!
The 10 count would proclaim the battle’s end.
Then Satan trembled through his sweat in unexpected horror, yet…
As God  started the count by saying,
“…10…”
“Hey wait a minute, God…”
“…9…”
“Stop! You’re counting wrong…”
“…8…”
His eyes are  moving…
“…7…”
His fingers are twitching…
“…6…”
“Where’s  all this Light coming from?”
“…5…”
“He’s alive!”
“…4…”
“Oh -  nooooo!”
“…3…”
Oh yes!,
“…2…”
HE HAS…
“…1…”
He  has won!
He has won!
He’s alive forevermore!
He is risen, He is  Lord,
He has won! He has won!
He’s alive forevermore,
He is  risen!
He is Lord!
Proclaim the news in every tongue,
Through  endless ages and beyond!
Let it be voiced from mountains loud and strong!
Captivity has been set free, salvation bought for you and me,
‘Cause Satan is  defeated,
And Jesus is The Champion!
Posted in Bemoediging | Comments Off

God loves you

bible-god-quotes-38

Posted in Bemoediging | Comments Off

Eier planne

eier-en-rou-hoender-blog-033-1024x768

Om `n eier maklik af te dop wat gekook is, gooi klein bietjie olie in die water waarin die eier gekook word.

Om te verhoed dat `n eier uitloop kan `n klein bietjie sout in die kookwater gegooi word.

`n Groot eier word vir presies 7 minute gekook.

 

Posted in Voedsel | Comments Off

Onthou, God is altyd daar vir jou

wherever-i-go-god-is-there

Ons raak so moeilik moedeloos, dan dink ons sommer die hele wereld is teen ons. Dat niks weer beter kan wees nie en dat niks wat nou sleg vir jou is ooit weer kan anders wees nie. Hierdie gevoelens is soms gewoonte, maar selfs al is dit kan ons steeds nooit daaraan gewoond raak nie.

God se in sy Woord dat ons ons laste op die Kruis moet neerle sodat Hy dit vir ons kan dra. Baie maal vergeet ons van hierdie beloftes wat aan ons gemaak is. Ons glo in God en glo dat ons glo in Sy Almag, ook glo ons dat ons glo in Sy Krag om ons te kan uitred, maar wanneer dit kom by hierdie dinge prakties toepas, dan huiwer ons om na Hom te gaan met ons probleme. Dalk dink jy jy kan dit self probeer regmaak. Dalk dink jy jou probleme is nietig en dat God tog in elkgeval nie eens daarna sal kyk nie. Is dit nie maar hoe ons dink nie? Is dit wat God van ons verwag?

Nee, Hy wil graag he dat jy na Hom toe moet gaan met jou laste.

Vat n ouer, sy of haar kind wil nie met hom/haar praat oor wat kwel nie. Deur die kind se lewe hoor die ouer bitter min van die kind se doen en late en dit wat saak maak. Tog is die kind lief vir die ouer en so is die ouer altyd daar vir die kind. Die kind weet dit maar voel tog dat hy/sy nie sy ouer wil pla met die probleempies wat so klein is nie. Een dag vind die ouer uit van dinge wat die kind deur is en vind die ouer uit van verkeerde besluite wat die kind geneem het wat gelei het tot baie hartseer en verdriet. Nou dit is die senario wat sal afspeel tussen jou en Vader, sou jy dan ook stilbly en nooit na Hom kom vir raad nie. Jy is Sy kind en Hy is ontsettend lief vir jou.

Onthou dit volgende keer wanneer jy met iets sit wat vir jou kwel en jy wil nie met iets so nietig na Vader gaan nie.

Posted in Bemoediging | Comments Off

Freezing food

7cd94cc4f87fd8c0b4aed1db8795300f

 

 

Posted in Voedsel | Comments Off

Handy to know

A young man sprinkling his lawn and bushes with pesticides wanted to check the contents of the barrel to see how much pesticide remained in it.

He raised the cover and lit his lighter; the vapors ignited and engulfed him. He jumped from his truck, screaming.

His neighbor came out of her house with a dozen eggs and a bowl yelling: “bring me some more eggs!”

She broke them, separating the whites from the yolks

The neighbor woman helped her to apply the whites onto the young man’s face. When the ambulance arrived and the EMTs saw the young man, they asked who had done this. Everyone pointed to the lady in charge. They congratulated her and said: “You have saved his face.” By the end of the summer, the young man brought the lady a bouquet of roses to thank her. His face was like a baby’s skin.

Keep in mind this treatment of burns is being included in teaching beginner fireman. First Aid consists of first spraying cold water on the affected area until the heat is reduced which stops the continued burning of all layers of the skin. Then, spread the egg whites onto the affected area.

One woman burned a large part of her hand with boiling water. In spite of the pain, she ran cold faucet water on her hand, separated 2 egg whites from the yolks, beat them slightly and dipped her hand in the solution. The whites then dried and formed a protective layer

She later learned that the egg white is a natural collagen and continued during at least one hour to apply layer upon layer of beaten egg white. By afternoon she no longer felt any pain and the next day there was hardly a trace of the burn. 10 days later, no trace was left at all and her skin had regained its normal color. The burned area was totally regenerated thanks to the collagen in the egg whites, a placenta full of vitamins

 

Posted in Wenke | Comments Off

Op God se tyd!

1Petrus 5:6  Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.

Wanneer ons met die regte gesindheid die regte dinge doen alhoewel ons weet dat ons onregmatig benadeel is dan sal God ons op die regte tyd verhoog. Dit is asof Hy verklaar dat Hy die onregverdige behandeling wat ons van andere ontvang raaksien maar dat Hy eers op’n latere tyd gaan ingryp om die situasie te herstel mits ons die situasie met die regte gesindheid aanvaar. Dit is uit die aard van die saak baie moeilike want niemand van ons wil onregmatig benadeel word nie maar God gebruik die situasie om ons karakter in die tyd te bou en te vorm en indien ons die toets slaag sal Hy ons beloon. God se tipe van logika maak nie altyd vir ons sin nie:

1Pet 3:9  Vergeld geen kwaad met kwaad of skeldwoorde met skeldwoorde nie, maar seën inteendeel, omdat julle weet dat julle hiertoe geroep is, sodat julle seën kanbeërwe.
Hier sien ons dat God eers aan ons goed gaan doen nadat ons diegene wat ons vyandiggesind is geseën het. Ons kan dus die een seën op die ander van God verwag wanneer ons gaan begin om diegene wat ons skade wil aandoen te seën. Ons verstaan nie altyd hoekom God so te werk gaan nie, maar ons weet dit is hoe Hy wel in ons lewens te werk gaan en indien ons verwag dat Hy ons in die lewe moet verhoog, dan moet ons begin om andere te seën wat dit nie verdien nie. Ons moet ook sorg dat ons dit met die regte gesindheid doen want ons kan God nie bluf nie.
Posted in Bemoediging | Comments Off

Aanvaar jou en ander se foute

 

Nou vir so paar weke het ek gedeel oor vergifnis. `n Paar pragtige dingetjies waaraan ons nie elke dag dink nie, maar dit is so belangrik vir `n gelukkige geestelike groei in jou lewe. As jy jouself en andere se foute kan aanvaar en jou eie ek vir `n oomblik eenkant to stoot, dan eers sal jy werklike vrede en vergifnis kan ervaar, maar vir solank ons vaskyk in almal rondom ons se foute en ons eie foute gereeld deel maak van ons allerdaagse lewens, dan gaan ons sowaar sukkel om dit reg te kry.

Le jou sorge en hartseer by Ons Vader se voete neer en Hy sal jou raaksien en help.

Hy is lief vir jou en wil jou graag sien gelukkig wees. Leer om jouself en ander se foute te aanvaar. Baie, of se liewer meeste daarvan gaan jy nie kan verander nie, omdat dit buite jou kragte is om dit te doen. Naaste liefde beteken nie, verander mekaar soos wat jy dit goed dink nie. Kompromeer met ander om hulle teggemoet te kom en wees geduldig en bedagsaam met die wat sukkel om te verstaan. Jy sal sien alles sal op die ou einde in God se wee val.

Posted in Bemoediging | Comments Off

Spreek vry, vergewe! (Afgetrek van webblad Betesda Ministries South Africa)

die hartseer van die lewe

Mar 10:32  En hulle was op die pad terwyl hulle opgaan na Jerusalem, en Jesus het voor hulle uit gegaan, en hulle was verbaas; en terwyl hulle volg, het hulle gevrees.
Ons is ook in dieselfde ondervindinge as die Here se dissipels. Hulle is op pad na Jerusalem, ons is op pad na die hemelse Jerusalem. Jesus het voor hulle uit beweeg, net so het Jesus reeds voor ons uit beweeg om vir ons plek te gaan berei. Op hul lewensweg het daar dinge gebeur wat hulle verbaas het en soms laat vrees het. Ons weet waarvan Markus praat, want ons is ook verbaas oor die onregverdigheid van die lewe en al die verkeerde dinge wat andere aan ons gedoen het. Die vraag is hoe hanteer ek al die dinge en hoe sien God dit?
Bitterheid, onvergewensgesindheid en wraakgedagtes is drie boeties wat gewoonlik saamloop en wat die vermoë het om die mens met baie sterk kettings te bind. Ons moet die grootste begrip en deernis hê vir mense wat in dié drie se hande geval het. Dit neem soms baie lank om heeltemal vry van hul ellelange tentakels te kom. Aan die anderkant is dit vanuit ‘n geestelike oogpunt so belangrik dat ons so gou doenlik sal vrykom, aangesien die vermoë om wel te kanvergewe baie nou met ons saligheid saamhang.
Niemand het gesê dit is maklik om diegene wat jou te nagekom het van harte te vergewe nie. Gaan praat met ‘n besigheidsman wat deur sy vennoot met duisende Rande ingedoen is; hoor wat die vrou sê wie se man met ’n ander vrou weggeloop het; hoor wat die kind sê wie se ouers hom sonder rede uit hul testament gelaat het; luister na die broodwinner wat sy werk verloor het vanweë regstellende aksie. Luister na hulle verdriet, kyk na hulle trane, let op hulle woede en frustrasie en die warboel van emosies waarin hulle vas gestrengel is, dan besef ons dat mense wat deur baie smarte gekom het, soms lank sukkel om die oortreders hul oortredinge van harte te vergewe.
Gebed
Vader ek kom na U troon van genade en U wat my ken weet watter onreg my in die lewe aangedoen is.  U weet hoe sukkel ek om deur alles te werk, soms is dit net vir my te moeilik om alles te hanteer. Ek verlang dat U my die krag en die genade sal skenk dat ek tot volle genesing in Jesus Naam sal kom en ek dank U daarvoor.
Posted in Bemoediging | Comments Off